TV Plus Afrikaans

Verlate in Desert Rose

“My grootste uitdaging was om seker te maak die kykers haat Freddy nie,” sê Rohan Dickson, skrywer-skepper van die plaaslike dramareeks Desert Rose, seisoen 1. Dit word Donderdae om 20:30 op M-Net (*101) uitgesaai. “Baie mense in Suid-Afrika weet hoe dit voel wanneer ’n pa hulle verlaat het. Dis moeilik om die kykers se empatie te wen en dié karakter ten minste nie die heeltyd te laat haat nie. Die karakters baklei almal vir Freddy (en vra): ‘Wanneer kom hy terug? Gaan hy ons help?’ Maar indien die gehoor hom haat en dit regdeur die algemene verloop is, gaan dit nie werk nie. Dít was die moeilikste deel.”

Wil jy weet hoe Rohan homself uit daardie hoek geskryf het? Lees verder wanneer hy gesels oor die keuse van Neil Sandilands as die Greyling-pa, Freddy, en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related