TV Plus Afrikaans

Die wandelpad roep

Elders: Tuinroete Seisoen 5 Maandae kykNET (*144) 20:00 (begin 4 Julie)

Die joernalis en aanbieder Erns Grundling verken graag nuwe pelgrims- en staproetes, of dit nou oorsee of op eie bodem is. In Elders se seisoen 5, Elders: Tuinroete, neem hy ons weer op ’n stapavontuur wanneer hy en sy kameraspan ’n nuwe Pelgrimstog Van Hoop-staproete aanpak, dié keer van Uniondale tot in Mosselbaai. “Die roete is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Doodloopstrate
Dis nag en alles het net vir Siya (Gantane Kusch) te veel geword – en nou is hy ’n voortvlugtige nadat hy Junaid (Hein Poole) in ’n woede-uitbarsting vroeër in November probeer verwurg het. “Junaid het ’n snedige opmerking gemaak oor Siya en hoe Siya

Related