TV Plus Afrikaans

Om ’n kind te hê . . .

Waar die telenovelle In Die Ysterhand Se Greep fokus op ’n baie ongewone liefdesdriehoek, draai die tweede Turkse telenovelle wat nou op kykNET & kie begin, Kind Van Die Noodlot, om ’n paartjie se begeerte om ouers te word.

“Kykers gaan net so baie van hierdie reeks hou, want dit bied hulle ’n ander perspektief op ’n kultuur uit ’n ander land, hul tradisies en bo alles is dit heerlike ontvlugting vir kykers wat vir ’n uur inskakel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related Books & Audiobooks