TV Plus Afrikaans

Stroomkyk

ATLANTA

DISNEY+ | 2016-NOU | KOMEDIE | SEISOEN 1-3 | KETTINGKYK VANAF WO. 29 JUNIE

Die kletsrymbedryfsitkom oor die lewe van swart mense in die VSA keer terug om die temas van identiteit en ras te verken. Verwag episodes in die styl van die Black Mirror-reeks oor ’n klub vir glanssterre in onguns, wat sal gebeur wanneer mense wie se voorvaders uit slawerny voordeel getrek het, vergoeding betaal aan die afstammelinge van slawe, asook stories oor swart kinders wat in die pleegsorgstelsel soos wit mense grootgemaak word.

BARRY

SHOWMAX | 2018-NOU | AKSIEKOMEDIE | SEISOEN 1-3 | KETTINGKYK VANAF VR. 1 JULIE

Die huurmoordenaar en talentlose dramastudent Barry (Bill Hader) het aan die einde van seisoen 2 sy brûe verbrand met sy hanteerder Fuches (Stephen Root), die rampokker NoHo Hank (Anthony Carrigan) en sy dramadosent Gene Cousineau (Henry Winkler). Maar Barry is steeds vasberade om wetsgehoorsaam te word . . . en wil nou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 21:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (Openview 105) 02:40 o Sondae eExtra (Openview 105) 23:35 Cumali het probeer voorkom dat Die Put in strydende faksies verdeel, Çeto en Mahsun het ’n interessante boodskap aan hul vyand ges
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related