TV Plus Afrikaans

Sê jou Sê

Ek was so bly toe Annelize in Binnelanders en At begin saamwerk het. Uiteindelik, dink ek opgewonde! Annelize kry ná baie pyn en hartseer die respek en aanvaarding by At waarna sy smag. Daar verander die storielyn sowaar weer. Ag nee, so teleurgesteld. Annelize verdien aanvaarding ná so baie pyn, baklei en alleenwees sonder ’n gesin van haar eie. – ANONIEM, PER SMS

Dis altyd vir my lekker om te lees iemand hou so baie van Annelize (Cindy Swanepoel) soos ek. Dalk is dit omdat ek so mal is oor Cindy self dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related