KLOP! Seisoen 4 Sondae kykNET & kie (*145) 19:30 (begin 3 Julie)
Met die heel eerste opname van die geselsreeks KLOP! in 2018 was die aanbieder, Heindrich Wyngaard, gespanne maar ook kinderlik opgewonde. “Dit was my amptelike terugkeer na die kassie as aanbieder nadat ek in 2008 ’n ander aktualiteitsprogram, Wat’s Die Storie, op kykNET (*144) aangebied het,” sê