Stroomkyk
Sep 03, 2021
3 minutes
DEUR GENEVIEVE TERBLANCHE.
UNFORGOTTEN
BRITBOX | 2015-NOU | MISDAADDRAMA | SEISOEN 1-4 | KETTINGKYK VANAF DO. 9 SEP.
In die nuwe seisoen is hoofspeurinspekteur Cassie Stuart (Nicola Walker) op die punt om af te tree wanneer sy beveel word om ’n laaste onopgeloste saak te ondersoek saam met speurinspekteur Sunny Khan (Sanjeev Bhaskar). ’n Opgekapte lyk versteek in ’n vrieskas in ’n skrootwerf lei die twee na vier ongewone verdagtes, wat almal dieselfde Metropolitanpolisiekursus in 1989 bygewoon
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days