Stroomkyk
Oct 01, 2021
3 minutes
DEUR GENEVIEVE TERBLANCHE.
BAKING IMPOSSIBLE
NETFLIX | 2021 | REALITEIT | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF WO. 6 OKT.
Bakkers en ingenieurs span saam in dié kompetisiereeks. Nadat hulle die eerste keer ontmoet, moet hulle uitpluis hoe om saam gebak te lewer wat die beste van albei wêrelde bied – soos ’n karkoek wat deur ’n botsingsimulasie gaan, of ’n eetbare wolkekrabber wat ’n gesimuleerde aardbewing kan oorleef vir die beoordelaars Andrew Smyth, dr.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days