TV Plus Afrikaans

Pluk die vrugte

Dinge Van ’n Kind

Seisoen 1 Dinsdae kykNET (*144) 20:00

In die bekroonde skrywer Marita van der Vyver se roman Die Dinge Van ’n Kind maak lesers kennis met die tiener Mart Vermaak wat in die onstuimige laat 1970’s koshuis toe gestuur word, asook die ouer Mart in haar 30’s wat ’n enkelma is en in Londen woon. Maar almal het gewonder wat het later jare van Mart geword. “Ek dink dit was ’n logiese besluit van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related