Huisgenoot

SÓ KLIM EK UIT MY DOP

'EK HOU DAARVAN OM WEG TE KRUIP AGTER DIE KARAKTERS WAT EK SPEEL'

DIS asof die herfsblare vandag padlangs ’n tapyt uitrol tot hier in De Waalpark aan die voet van Tafelberg. Dalk nie ’n spoggerige rooitapyt wat wag op ’n gepronk nie; dis eerder een wat swygsaam uitstrek.

’n Mens sien die lang, lenige donkerkopman sommer van ver af al aangestap kom na die koffiestalletjie in die pagoda in die park. Op 33 is Ludwig Binge nie net ’n akteur nie; hy is ook ’n drama-en draaiboekskrywer wat ál meer sy stempel in die vermaakbedryf afdruk. Tog lag hy wanneer jy so met die intrapslag by die koffiewinkeltjie vra of mense hom deesdae gereeld op straat herken. Sy glimlag is breed en innemend, maar hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related