TV Plus Afrikaans

In haar eie wêreld

Dinge Van ’n Kind Seisoen 1 Dinsdae kykNET (*144) 20:00

Wanneer Melissa Myburgh (23) alleen in haar woonstel in die Kaap is, verbeel sy haarself steeds dis ligte, kamera, aksie – sommer net vir haarself. “Ek sit musiek aan en hou vir myself konsert,” vertel die aktrise wat tans te sien is in die rol van die jong Mart in die reeks Dinge Van ’n Kind. “Ek het ’n hele versameling rokke wat ek sommer langs die straat êrens opgetel het. En dan hou ek konsert. Ek sing en dans. In my ander lewe glo ek ek was ’n Disney-popster. Ek het ’n krulborsel as mikrofoon en ek het net soveel pret op my eie. Daar is selfs gechoreografeerde danspassies.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related Books & Audiobooks