Wat is jou noodgeval?
May 27, 2022
2 minutes
DEUR CRAIG FALCK.
![tvplusafri220602_article_021_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/197j8xlbi89tvgrh/images/fileZZSMT4XG.jpg)
9-1-1 Seisoen 5 Woensdae M-Net (*101) 19:30 (begin 8 Junie)
Almal se hulp is nodig wanneer die aksiereeks 9-1-1 terugkeer met nóg nimmereindigende drama – en dié keer het hulle beurtkrag bygewerk! “Ons het die gewone noodgevalle van die vorige seisoene geneem en dit ingesluit, tesame met ’n hele klomp kwessies wat ons karakters moet hanteer en oorkom,” sê Angela
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days