TV Plus Afrikaans

Die gevaarligte flikker

kykNET / *144 / Weekdae 18:00

Jana (Juanita de Villiers Velts) en haar lewensmaat Schalk (Johan Scholtz), die HUB van die Stryders, se verhouding is al deur troebel waters, maar nou lyk dit asof moeilikheid weer die liefdesparadys bedreig. Die wry-wing het begin toe Jana kontak met ’n ou skoolvriendin Riana (Eloise Clasen) hervat en Jana besef het Riana en Schalk het ’n geskiedenis. Nou voel Jana Schalk wil haar dalk net los . . .

WAT LAAS GEBEUR HET

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related