TV Plus Afrikaans

Moenie mis nie

Woensdag

IN DIE SOP

Seisoen 2 kykNET (*144) 20:00 Episode 6(leefstyl) 1 Junie

Die ma-en-seun-span, Hermien en Ruben van Berge, bestuur al vir 10 jaar hul restaurant op Gordonsbaai se waterfront. Met die beste ligging waarvoor ’n restaurateur kan vra en ’n onbreekbare band tussen ma en seun, wat kan fout wees? Sjef Bertus gaan vind uit en alles is nie altyd hoe dit voorkom nie . . .

9-1-1

NUWE SEISOEN

Seisoen 5 M-Net (*101) 19:30 Episode 1 (aksie) 8 Junie

Die metropool is onder beleg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca