TV Plus Afrikaans

Wat die plaas jou leer

Plaasjapie
Seisoen 1 Donderdae kykNET (*144) 20:00

Wanneer ’n tannie op jou tuisdorp, Boksburg, kykgroepies stig om jou dop te hou wanneer jy aan ’n realiteitsreeks deelneem en boonop sommer iemand wil gaan takel wat jou te na gekom het, wéét jy jou deelname aan die reeks is ’n sukses.

Arthur Twigge (37), ’n entrepreneur wat onder meer advertensies vervaardig, kan skaars die ondersteuning glo wat hy kry van mense wat Plaasjapie kyk. In die reeks pak stadsjapies, soos Arthur, in twee spanne uitdagings aan om iemand uit te skakel terwyl hulle terselfdertyd ook die onderskeie plase waarop bly, skoon en netjies moet hou.

Dit klink dalk maklik, maar dis allesbehalwe, voeg Suzette Immelman (33), ’n remediërende onderwyseres van Johannesburg, by. Sy en Arthur is saam in die rooi span, Soetmelksvlei, en dit lyk asof die span onder Arthur se onlangse leierskap geblom het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related