TV Plus Afrikaans

Meer vrae as antwoorde

Spoorloos: Die Eiland
Seisoen 4 kykNET (*144) Dinsdae 20:00

Van die openingstonele van Spoorloos: Die Eiland af, was dit een vraag ná die ander. Wat het gebeur wat die jong Emma (Izel Bezuidenhout) en haar pa, Freek (Deon Coetzee), so ontstel het dat hy onversetlik was niemand mag ooit weet wat gebeur het nie? Hoekom het Emma amper sewe jaar ná die raaiselagtige gebeure besluit om haar man, Lukas (Armand Aucamp), te los en in die niet te verdwyn? En wie laat dit lyk asof haar ou kennis Stefan (Bobby van Jaarsveld) – wat jare terug smoorverlief was op Emma – vir haar verdwyning verantwoordelik is?

Uit die (Nieke Lombard) weet moontlik meer as wat sy voorgee. En dan is daar nog (Esmeralda Bihl), wat op die Tugela Farm werk wat Lukas by Freek gekoop het, wie se tienerseun (Donovan Pietersen) verdwyn het (nie op die skerm nie) net toe Emma se persoonlikheid van ’n vrolike voëltjie na ’n afgetrokke bondel verander het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC2 Weekdae 21:00
@MUVHANGOSA @MUVHANGOSA @MUVHANGOSA H Weekdae SABC1 (*191) 08:30 H Weekdae SABC2 (*192) 11:30 Thifhelimbilu het iets ontstellends uit die bonatuurlike wêreld gesien, Khumo het Gugu in ’n hoek gedryf, en die vete by MMC het al hoe meer inten
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie

Related