Die Binneland-kliniek se toppersoneellede oorweeg tans almal hul opsies. Binneland se grootste mededinger, die Chiron-hospitaal, nader hulle met aanloklike aanbiedinge as hulle eerder by Chiron gaan werk.
Die fisioterapeut Julia (Eloise Clasen) wat met die onkoloog dr. Hugo (Cobus Rossouw jr.) getroud (Hykie Berg) en (Cindy Swanepoel) wat Binneland probeer red, nie hê nie.