TV Plus Afrikaans

Hulp vir Ma

Mean Mums
Seisoen 1 Dinsdae SABC3 (*193) 19:30 (begin 23 Augustus)

Afknouery is wêreldwyd ’n groot probleem. Amper-tieners en tieners word deur hul portuur geteister vir die belaglikste goed, soos om konfyt op hul toebroodjies te geniet. Waaraan jy ookal dink, boelies sal dit gebruik teen hul slagoffers wat nie hul man kan staan nie. Maar in Mean Mums is die boelies volwasse ouers – skoolma’s om presies te wees.

“Wanneer jy van afknouery op (Eddie Waspe in sy enigste rol), na ’n spoggerige nuwe skool geskuif het. En dis ’n ontnugtering vir Jess wanneer sy besef sy word geoordeel deur haar medeskoolma’s die oomblik wat sy haar voet op die skoolterrein sit. “Sy kan eintlik niks reg doen nie. Van haar hare, tot haar klere, alles is onder die vergrootglas,” verduidelik Morgana.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related