TV Plus Afrikaans

Die crescendo

Oorgeklankte televisiereekse het die afgelope tyd ontplof in gewildheid, spesifiek die Afrikaans-oorgeklankte Turkse telenovelles. kykNET & kie (*145) het in Julie twee splinternuwe oorgeklankte telenovelles, In die Ysterhand Se Greep en Kind Van Die Noodlot (lees meer op bl. 35) tot hul skedules bygevoeg, maar dis die gratis TV-kanaal e.tv (*194) wat eerste die geleentheid raakgesien het om verskeie oorsese telenovelles met Afrikaanse stemme vir die smeulende Turkse akteurs uit te saai.

Op die kanale eExtra (Openview 105) en ePlesier (Openview 112), en op e.tv se stroomdiens eVOD, is daar nog meer van dié kykgenot. Die telenovelle Droomverlore word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters