Kom Ons Braai: Celebs Seisoen 1 Woensdae VIA (*147) 20:00 (begin 10 Augustus)
Kom Ons Braai: Familie En Vriende Seisoen 17 Saterdae VIA (*147) 20:00 (begin 13 Augustus)
Braai is volksbesit. Op die kole word smullekker kos gemaak en terwyl die vlamme knetter, is dit ’n groot geklets. Die reeks Kom Ons Braai en sy splinterreeks, Kom Ons Braai: Familie En Vriende, is van die gewildste programme op die Afrikaanse