![f026-01](https://article-imgs.scribdassets.com/1kl3xtrslcaasmz6/images/file22G1AW5C.jpg)
orweldig. Dit som Kaashifa (Jawaahier Petersen) se gevoelens op nadat sy verlede maand uitgevind het sy het borskanker. Sy verwerk nog die skok en sukkel steeds om haar geliefdes, die Samsodiens en haar eksverloofde Rhafiek (Irshaad Ally), te vertel van haar stryd, en daarom gaan bly sy vir ’n ruk by vriende. “Kaashifa weet as sy by die Samsodiens bly, gaan sy nie ’n skoon breek met