TV Plus Afrikaans

Die liefde wen!

Die mat is onder die geliefde Suidooster-karakter Kaashifa (Jawaahier Petersen) se voete uitgeruk toe sy in Julie vanjaar met borskanker gediagnoseer is. Die siekte was ’n doodsvonnis vir haar ma (nie op die skerm nie) en toe Kaashifa hoor haar lewe is ook dalk verby, het sy aanvanklik in haar dop gekruip en haarself van haar vriende, familie en haar verloofde, Rhafiek (Irshaad Ally), afgesonder.

“Kaashifa se grootste vrees is om vir iemand ’n las te wees,” sê Jawaahier. “Sy het gesien wat die siekte aan haar ma gedoen het, en sy wou niemand daaraan blootstel nie –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters