TV Plus Afrikaans

Wys jou opknapidees op HGTV

Het jy al gedink selfs ’n grotman kan ’n “tipiese” HGTV-program opmerk: Die blonde ontwerpersdame met ’n skril stem wat die huis versier; haar man – donker hare, met ’n groot hamer wat die huis regruk. Op al hul foto’s is dié opknappaartjie aangetrek asof hulle pas uit ’n kerk in ’n fiksheidsentrum kom. En wat ontwerp hulle? ’n Heeltemal wit oopplankombuis, groot onthaalruimte, wit rusbank, matte, kaggel en baksteenwerk. Dalk grys vir ’n aardigheid, en ’n titseltjie blou indien jy nie sonder kleur kan lewe nie.

In Augustus kan jy presies 100 episodes van die gewilde Flip Or Flop-reeks kyk –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related