Huisgenoot

57 Seconds

Franklin Fox (Josh Hutcherson), ’n tegno-joernalis, kry ’n onderhoud met die visioenêre entrepreneur Anton Burrell (Morgan Freeman) nadat hy hom van ’n sluipmoordpoging gered het.

Op pad uit kry Franklin ’n geheimsinnige ring wat Anton op die vloer laat val het – en ontdek hy kan daarmee 57 sekondes terug in tyd reis.

Franklin gebruik die krag van die ring om hom te wreek op die farmaseutiese maatskappy wat vir sy suster se dood verantwoordelik was.

Maar namate hy dieper in hierdie onbekende wêreld van rykdom en tegnologie delf, raak hy verstrengel in ’n ketting van gebeure wat ingrypende gevolge inhou.

EXORCIST: THE BELIEVER

Gruwel. Met Olivia Marcum, Leslie Odom jr., Ellen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related