The Underground Railroad
Jun 25, 2021
2 minutes
Saamgestel deur LARA ATSON
Periodedrama. Dit gons oor dié reeks wat op die Pulitzer-bekroonde boek deur Colson Whitehead gegrond is.
Die Suid-Afrikaanse aktrise Thuso Mbedu vertolk die rol van Cora Randall wat uit slawerny op ’n Amerikaanse katoenplaas ontsnap. Sy word na vryheid gesmokkel deur die “Underground Railroad” – ’n geheime netwerk van roetes en veiligheidshuise vir slawe
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days