Huisgenoot

DIE NUWE ‘CARRIE’ – IN PARYS

IN DIE 1990’s en vroeë 2000’s was dit Carrie Bradshaw en haar glansryke vriendinne wat ons vasgenael voor die kassie laat sit het. Hulle het asemrowende (en soms vreemde) klere gedra, in New York se koelste plekke uitgehang en aan cosmopolitans geteug terwyl hulle openlik gepraat het oor mans, seks, die uitdagings van ouerskap en elkeen se werk.

Die reeks Sex and the City was onweerstaanbaar – soms oppervlakkig, ander kere diepsinnig, dikwels oordadig – en toe dit eindig, het dit ’n leemte by ’n generasie kykers gelaat.

Geen wonder die nuwe Netflix-reeks laat dié kykers, en ook hul dogters, nou regop sit nie. Dit word as die vir ’n nuwe geslag beskryf,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related