Huisgenoot

AGTER GESLOTE DEURE: HIER’S DIE ‘WÁRE’ PARIS HILTON

BEDORWE rykmanskind, partytjiedier, oppervlakkig en onnosel… Daar’s g’n einde aan die onvleiende etikette wat al om haar nek gehang is nie.

Tog het Paris Hilton bewys ’n mens moet niemand op hul ontwerpersbaadjie takseer nie. Haar lewe was allermins net maanskyn en rose – selfs sý het al swaarkry beleef.

Sedert sy haar hart oopgemaak het oor die mishandeling wat sy in haar tienerjare by ’n privaat kosskool beleef het, het sy die mantel van kampvegter teen kindermishandeling opgeneem.

En in haar nuwe outobiografie, , onthul sy nog ontstellende besonderhede oor haar mishandeling. Sy praat ook openhartig daaroor dat sy in haar 20’s ’n aborsie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Ou Kallie werk by ’n winkel wat elektroniese toerusting verkoop. Op ’n dag kom ’n dief in en hardloop met ’n TV-stel uit. Kallie hardloop dadelik agterna terwyl hy uitasem skreeu: “Stop, stop! Jy het die afstandbeheerder vergeet!” JOHANNA RADEMEYER “
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot1 min read
Internasionale Eer Vir Plaaslike Omgewingsaktiviste
TWEE Suid-Afrikaanse omgewingsaktiviste is aangewys as die gesamentlike wenners van die Goldman-prys vir Afrika. Sinegugu Zukulu en Nonhle Mbuthuma het sleutelrolle gespeel daarin om die maatskappy Shell se planne te keer om seismiese toetse aan die

Related