Huisgenoot

MENSE EN HUL DINGE

KANYE PRONK MET SY NUWE MEISIE

So tussendeur die egskeidingsdrama met sy vervreemde vrou, Kim Kardashian, het KANYE WEST hom weer in die wêreld van romantiese afsprake begeef.

Enkele dae nadat hy saam met die beeldskone Puerto Ricaanse sanger en rapper Audri Nix op ’n balkon in Miami gewaar is, het die 44-jarige rapper, wat nou net as YE bekendstaan, die aktrise JULIA FOX (31) met ’n spesiale aandjie uit in New York bederf.

Die twee was van kop tot tone in swart geklee en het ’n Broadway-vertoning gekyk voor hulle ’n intieme afspraak by die Carbone-restaurant

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related