Huisgenoot

‘Glee’-vloek tref weer

DIE ‘GLEE’-VLOEK

Naya se dood is die jongste van ’n reeks tragedies wat die trefferreeks en die rolverdeling getref het. Dié akteurs, wat intussen oorlede is, is glo ook deur die sogenaamde “Glee-vloek” getref:

CORY MONTEITH

Die Kanadese akteur wat Finn Hudson gespeel het, was gewild onder aanhangers nadat hy by die rolverdeling aangesluit het. Hy het in 2013 in die ouderdom van 31 weens ’n oordosis heroïen en alkohol gesterf.

MARK SALLING

Dié 35-jarige akteur, wat die rol van Noah “Puck” Puckerman vertolk het, het-aanhangers geskok toe die polisie op byna 60 000 eksplisiete foto’s en video’s van kinders op sy skootrekenaar afgekom het. Hy is in Januarie 2018 dood aangetref nadat hy homself om die lewe gebring het naby sy huis in Los Angeles.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related