Huisgenoot

BABABOEPIES

SY HET haar eerste swangerskap geheim gehou, en dit lyk of sy weer dieselfde probeer doen – maar die boepie verklap als!

Op foto’s wat die Spaanse tydskrif Hola! verkry het, spog die voormalige tennisliefling Anna Kournikova (38) met ’n bababoepie op ’n boot in Miami saam met haar jarelange lewensmaat, die sanger Enrique Iglesias (44).

Die twee het hul aanhangers in die duister gehou oor hul eerste swangerskap en eers dae ná die babas se geboorte bekendgemaak hulle het die tweeling Lucy en Nicholas (nou 2) verwelkom.

Die twee, wat sedert 2001 saam is nadat hulle mekaar op die stel van sy musiekvideo vir “Escape” ontmoet het, is bekend daarvoor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa