Huisgenoot

LIEWE ELIZE

SEKSLOSE HUWELIK KRY HOM ONDER

Ek voel ek is met die verkeerde vrou getroud. Dit voel asof ek net met my beste vriendin getroud is. Ons het kinders en ek was nog altyd die broodwinner. Ons het byna nooit seks nie. Ek kan nie regtig verduidelik hoekom nie. Dit het net gebeur. Dit was oukei met my tot nou, maar in die inperking het ek anders hieroor begin dink. My vrou sê sy kan uithou tot die kinders groot genoeg is en dan kan ons skei. Dis nie meer goed genoeg vir my nie. Ek voel dit dryf my nou tot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related