VRA VIR IRMA
Dec 23, 2021
4 minutes
STRYD TEEN ANDER VROU
Ons huwelik was eens op ’n tyd baie onstuimig. Een van die oorsake was dat my man my altyd daarvan beskuldig het dat ek self agter die deur staan wat ontrouheid betref, maar dis onwaar. Ek het ’n ruk gelede agtergekom daar is ’n derde persoon in ons huwelik. Dit blyk dieselfde vrou te wees met wie ek hom baie jare gelede uitgevang het. My man ontken ten sterkste dat hulle ’n verhouding het, maar die eienaardige ding is dat hy al genoem het hy het gevoelens vir die ander vrou ontwikkel. Hy hou aan sê ons moet die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days