Rapport

Geslag is geen geweer

Hoeveel Afrikaanse mense deel nie die volgende herinnering uit hul kinderdae nie? Jou pa koop Sondagoggende ná kerk Rapport. Hy kry eerste beurt om die nuus te lees – Ma sal dit vanmiddag lees as die res van die gesin slaap. Boetie lees die sport, sussie lees die skinder en as jy iewers ’n beurt inkry, lees jy die strokies in die tydskrif.

Ek onthou eendag uit die vroeë 1990’s, nadat ek die strokies gelees het, het ek na die skertsrubriek Pollux geblaai. Regstellende aksie was destyds groot nuus en almal het gesukkel om daarvan sin te maak. Binnekort gaan hulle seker regstellende aksie in rugby begin afdwing, het Pollux geskerts. Hulle gaan ons dalk selfs verplig om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related