Huisgenoot

OP DIE SPOOR VAN JOU BLOED

‘NIKS IS LEKKERDER AS OM TE SIEN HOE MENSE OPGEWONDE RAAK OOR HUL HERKOMS EN ERFENIS NIE’

SEDERT ek ’n genealoog geword het, het geen dag in my lewe al soos werk gevoel nie. Ek doen dit al 34 jaar lank. Genealogie is die studie van stambome, bloedlyne en families se erfenis.

Ek dink die passie vir geskiedenis en erfenis is al van kleintyd af by my gekweek.

Ons was ’n baie hegte familie. Die ouer mense het altyd geskiedenisstories vertel. My oupa sou byvoorbeeld vertel van sy dae as ’n penkop in die Anglo-Boereoorlog, en my ouma sou ons vertel hoe haar ma in die konsentrasiekamp gesterf

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related