Rapport

Dink nou mooi, helde

Max du Preez skryf onlangs – na aanleiding van die betogings in Amerika ná die dood van George Floyd deur die toedoen van ’n wit polisieman – dat rassisme ’n “wit probleem” is.

Met dié benadering gooi hy – en ander wat soos hy argumenteer – ’n laken oor al wat wit mens is en taak hulle met die verantwoordelikheid om ’n nierassistiese samelewing te bou en te onderhou.

Dit op sigself is by nadenke ’n ietwat rassistiese ingesteldheid, indien nie blatant (hoewel onbedoeld) rassisties nie. Daarom dink ek hy is verkeerd, rassisme is nie ’n “wit probleem” nie.

Daar was weliswaar ’n tyd toe ’n spesifieke stelsel in Suid-Afrika, maar ook in ander wêrelddele, die verskynsel van rassisme gevoed en in stand gehou het. Toe was dit dalk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related