Landbouweekblad

BRIEWE

’N OPE BRIEF AAN SUID-AFRIKA

Ek volg nou al ’n ruk lank die rasseen politieke sirkus waarin die moord op my ouers, Glen en Vida Rafferty, ontaard het. Om eerlik te wees, ek is baie ontsteld daaroor.

Ek en my gesin het meestal stilgebly, maar daar is blykbaar baie mense wat namens my ouers praat, sonder om hulle regtig te geken het. Ek meen dit moet reggestel word.

Weet enigiemand wat beweer dat hulle namens hulle praat, wat hul politieke siening was? Ek waarborg dat hulle dit nie weet nie. Selfs hul eie kinders het dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com)Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com)Produksiebestuurder Gretchen PeiserSpesialisskrywer Amelia GenisJoernaliste Lucille
Landbouweekblad2 min read
Taai Bees Vir ’n Moeilike Klimaat
Vanjaar se Nguni-elitekoei is “ ’n goeie, soliede koei wat jaarliks ’n goeie kalf speen”. Dié 14-jarige Nguni-koei, MVN 090116, van Glen Knott se Qhina-stoetery by Fort Beaufort, is in 2011 as dragtige vers van die teler Michiel van Niekerk op die Di
Landbouweekblad1 min read
Teler Kraai Koning Met Haantjie Van R11 000
Willie Schmidt van Stellenbosch het ’n Sebright-bantamhaan en -hen vir onderskeidelik R11 000 en R8 600 verkoop op ’n veiling deur Poultry WhatsApp Auctions. “Dit is ’n prestasie om só ’n hoë prys vir ’n Sebright te behaal,” sê hy. “Die openingsbod o

Related