Landbouweekblad

BRIEWE

OUDSTE LESER VAN LBW?

Van my eerste herinneringe is van boeke en tydskrifte. Ek en my twee broers, Friedel en Pieter, het elke week uitgesien na die tydskrif Playhour, asook ander tydskrifte, soos Huisgenoot, Sarie en Reader’s Digest, wat weekliks of maandeliks na ons huis toe gekom het. Ons huis was vol boeke en daar was daagliks ’n nuwe koerant.

My ma, Mavis Prinsloo (voorheen Hansen, gebore Möller), het met ywer gelees en het ons kinders aangemoedig om dieselfde te doen. Dit was ’n manier om jou kennis te verbreed en te leer van dinge van die natuur, van diere en plante waarvan jy nooit andersins sou weet nie; van vreemde lande en mense wat anders lyk en eet as ons.

My ma, nou 99 jaar oud, woon die afgelope 16 jaar by haar kinders in Pretoria, sedert haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Rooivleisstandaard Op Pad
SUID-AFRIKA sal teen 2030 sowat 250 000 méér speenkalwers in die mark moet stoot om ’n beraamde R12 miljard se waarde vir die plaaslike rooivleisbedryf te ontsluit. Om daarin te slaag, sal die bedryf anders moet begin dink en werk, het Dewald Olivier
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi

Related