Rapport

Dié groen lote kan ANC-huis laat instort

Wat het ons geleer uit die politiek turbulente jaar 1980, nou veertig jaar later? was die tema van een van die US Woordfees se paneelbesprekings.

Die opskrif vir die gesprek is “Nog ’n baksteen in die muur”’ – ’n verwysing na die bekende Pink Floyd-treffer van die 1980’s.

“We don’t need no education” lui die openingsin van daardie meesleurende lied. ’n Gewelddadige en uitgebreide skoolboikot het in 1980 op die Kaapse Vlakte op dreef

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste

Related