Rapport

Sal ubuntu eindelik seëvier?

Wie sou kon dink dat dit ’n klein maar wrede virus sou verg om Suid-Afrikaners te inspireer om saam te staan?

Daar is geen twyfel dat dit ’n bepalende oomblik vir Suid-Afrika en moontlik die wêreld is nie.

Kan dit boonop ’n ware grensverskuiwende moment wees? ’n Oomblik waarna ons eendag sal terugkyk en sê dat dit die moment was waarop dinge seismies verander het en ons uiteindelik die identiteit aangryp het wat ons vir onsself gekies het die dag toe ons die nuwe Grondwet aanvaar het?

As dit inderdaad ’n grensverskuiwende oomblik is, sal die geskiedenis dit opteken as die oomblik, die keerpunt, toe Suid-Afrikaners begin optree het met die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related