Landbouweekblad

DR. PG STRAUSS SE LANG LOOPBAAN

Vertel van jou werkspad tot hier.

Ek het in 2001 by Absa as landbou-ekonoom begin en het toe landboufinansiering behartig — eers vir boere, toe vir landbou-ondernemings en uiteindelik vir die hele landbou-en-voedselwaardeketting. Op daardie manier het ek die hele waardeketting goed leer ken. Ek was by Absa tot in 2007.

In 2002 het ek met prof. Johann Kirsten (toe hoof van die departement landbouekonomie aan die Universiteit van Pretoria) gaan sit en gesels. Dit was ná die 11 September 2001-terreuraanval en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad2 min read
‘Besigste Lughawe In Suidelike Halfrond’
DIE meeste vliegtuie wat hy al binne ’n uur op die Nampo-oesdag se vliegveld buite Bothaville moes hanteer, was 70, sê Cliff Lötter, gesoute lugverkeerbeheerder by die Nampo-vliegveld. Volgens die lughawensmaatskappy (Acsa) se statistieke vir die 202
Landbouweekblad3 min read
Noordwes Toer 2024
Dit was vir Noordwes ‘n groot voorreg om die toer aan te bied van 5 tot 8 Maart 2024. Die toer het die hele Noordwes deurkruis. Ongelukkig het die toer weer in ‘n kritiese droogte geval. Orals het die veld wit geword en het die gesaaides swaar gekry.

Related