Finweek - Afrikaans

’n Gehuurde motor teen net R1 per dag?

Transfercar, wat ’n dekade gelede in Nieu-Seeland begin is, is ’n aanlynplatform wat huurmotoragentskappe help met die verplasing van voertuie. Nou kan Suid-Afrikaners voordeel trek uit hierdie innoverende en goedkoop manier om te reis.

vir so min as R1 kan Suid-Afrikaners nou ’n motor in Johannesburg, Kaapstad, Durban, Port Elizabeth, Oos-Londen, Margate, Newscastle of Richardsbaai huurvir’n eenrigtingsreis tussen enige van hierdie plekke. Die bestuurder moet slegs ouer as 18 jaar en in besit van ’n geldige rybewys wees.

Transfercar is tien jaar gelede in Nieu-Seeland

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Groter Belangstelling Om Te Koop
netcare, wat in 1996 gevestig en op die JSE genoteer is, is op twee ná Suid-Afrika se grootste privatehospitaalbestuurder volgens markwaarde. Hy het net meer as 21 000 mense in diens met 51 hospitale, 10 605 geregistreerde beddens en 422 operasiesale
Finweek - Afrikaans3 min read
Is Meer Risiko Die Moeite Werd?
in die geval van vaste inkomste word die potensiaal vir opbrengste – koeponbetalings en kapitaalwins – deur die effekte-opbrengskoers (koeponbedrag of-prys) bepaal. ’n Hoë opbrengskoers dui op ‘n hoë moontlike opbrengs. ’n Hoë moontlike opbrengs gaan
Finweek - Afrikaans3 min read
Die Vooruitsigte Vir 2022
vanjaar het verskeie gelukkige en broodnodige hupstote aan die plaaslike ekonomie gebied, waaronder ’n oplewing in internasionale sowel as plaaslike groei, namate ekonomieë wêreldwyd oopgestel en opgehoopte vraag vrygestel is ná die verlangsamings wa