Finweek - Afrikaans

Dekade in oënskou

“’N WEEK OFTWEE NÁ DIE KRISIS HETONTLEDERS STEEDS GESÊ DIT IS ’N KOOP.”

Christo Wiese, voormalige voorsitter van en grootste aandeelhouer in Steinhoff, het met finweek gepraat oor die Steinhoffineenstorting in Desember 2017. Die maatskappy se aandeelprys het in ’n week meer as 80% van sy waarde verloor toe die omvang van sogenaamde rekeningkundige foute deur die maatskappy sedert 2016 duidelik geword het. Wiese het byna R50 miljard verloor – ’n verlies so groot dat dit hom sy plek op Forbes se lys van die rykste sakelui gekos het. Die

“Wanneer ’n land (Amerika) baie miljarde dollar in handel verloor met amper elke land waarmee hy sake doen, is handelsoorloë ’n goeie ding en maklik om te wen.”

– in ’nTwitter-twiet op 2 Maart 2018. Die Amerikaanse president is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Groter Belangstelling Om Te Koop
netcare, wat in 1996 gevestig en op die JSE genoteer is, is op twee ná Suid-Afrika se grootste privatehospitaalbestuurder volgens markwaarde. Hy het net meer as 21 000 mense in diens met 51 hospitale, 10 605 geregistreerde beddens en 422 operasiesale
Finweek - Afrikaans3 min read
Is Meer Risiko Die Moeite Werd?
in die geval van vaste inkomste word die potensiaal vir opbrengste – koeponbetalings en kapitaalwins – deur die effekte-opbrengskoers (koeponbedrag of-prys) bepaal. ’n Hoë opbrengskoers dui op ‘n hoë moontlike opbrengs. ’n Hoë moontlike opbrengs gaan
Finweek - Afrikaans3 min read
Die Vooruitsigte Vir 2022
vanjaar het verskeie gelukkige en broodnodige hupstote aan die plaaslike ekonomie gebied, waaronder ’n oplewing in internasionale sowel as plaaslike groei, namate ekonomieë wêreldwyd oopgestel en opgehoopte vraag vrygestel is ná die verlangsamings wa