Finweek - Afrikaans

Verwag die onverwagte

wanneer ’n mens terugkyk, sal 2019 onthou word as ’n jaar waarin sentrale banke weereens tot die wêreldmarkte en -ekonomie se redding gekom het.

Teen die agtergrond van ekonomiese groei wat verlangsaam, negatiewe ekonomiese data en insinkende aandelemarkte het die Amerikaanse Federale Reserweraad (Fed) ingegryp en rentekoerse drie keer verlaag. Dit het hernude steun aan aandelemarkte gebied, met die S&P 500 wat teen die einde van November op rekord-hoë vlakke was.

Die Fed was aan die begin van 2019 op koers om rente verder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Groter Belangstelling Om Te Koop
netcare, wat in 1996 gevestig en op die JSE genoteer is, is op twee ná Suid-Afrika se grootste privatehospitaalbestuurder volgens markwaarde. Hy het net meer as 21 000 mense in diens met 51 hospitale, 10 605 geregistreerde beddens en 422 operasiesale
Finweek - Afrikaans3 min read
Is Meer Risiko Die Moeite Werd?
in die geval van vaste inkomste word die potensiaal vir opbrengste – koeponbetalings en kapitaalwins – deur die effekte-opbrengskoers (koeponbedrag of-prys) bepaal. ’n Hoë opbrengskoers dui op ‘n hoë moontlike opbrengs. ’n Hoë moontlike opbrengs gaan
Finweek - Afrikaans3 min read
Die Vooruitsigte Vir 2022
vanjaar het verskeie gelukkige en broodnodige hupstote aan die plaaslike ekonomie gebied, waaronder ’n oplewing in internasionale sowel as plaaslike groei, namate ekonomieë wêreldwyd oopgestel en opgehoopte vraag vrygestel is ná die verlangsamings wa