Finweek - Afrikaans

Gesonder en duursame drankies is die gier

die wynbedryf het ’n algemene verskuiwing ondervind na hoërwaardeprodukte toe, enersyds omdat milleniërs nuwe ervarings met eet-en drinkgoed van ’n hoë gehalte najaag, en andersyds omdat wyndruifprodusente hul verdienste ’n hupstoot probeer gee.

Wynproduksie se winsgewendheid is al ’n hele ruk onder druk weens stygende insetkoste, moeilike marktoestande en meer onlangs ook ongunstige klimaatstoestande. Dit het weer meegebring dat die oppervlakte waar wyndruiwe geproduseer word oor die afgelope vyf jaar met 6% gekrimp en die getal wyndruifprodusente oor die afgelope dekade met 34% tot 2 874 geval het, volgens die publikasie State of the South African Wine Industry 2018/2019.

Rico Basson, Vinpro se besturende direkteur, sê dié situasie het die fokus

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di