Die Redakteur Sê
daar was die afgelope paar weke groot teenstand teen die regering se publikasie van ’n groenskrif (basies ’n voorbeleidsdokument om die openbare mening te toets) waarin verpligte maatskaplikesekerheidsaftrekkings van alle belastingbetalers gevra word