Finweek - Afrikaans

Is die “krimpende” JSE ’n sinkende skip?

die aantal maatskappye wat op die JSE genoteer is, het oor die afgelope 30 jaar gekrimp van 776 tot 331, met gemiddeld meer as 14 maatskappye wat elke jaar denoteer. Dit het tot ’n bespreking deur markkenners gelei van die JSE se “stadige dood” teen die agtergrond van ’n sukkelende ekonomie. Baie voer aan dat beleggers hul geld moet onttrek. Is dit so eenvoudig en behoort beleggers bekommerd te wees?

“Dis kommerwekkend wanneer ’n tendens van netto denoterings met verloop van tyd te voorskyn kom. Dit kan ’n teken van ’n wankelende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related