Finweek - Afrikaans

Die toekoms van die aandelemark

, het in 2018 ’n artikel in gepubliseer met die taamlik onsinnige titel: “Vaar aandele beter as skatkiswissels?” Dit lyk onsinnig, want van 1926 tot 2016 het sowat 25 300 maatskappye op Amerikaanse aandelebeurse genoteer en $35 000 miljard se netto welvaart viraandeelhouers geskep – dus $35 000 miljard meeras wat beleggers met Amerikaanse skatkiswissels sou verdien het. Die vangplek is egter dat al die netto welvaart deurdie1 092 bespresterende maatskappye – of 4% van die maatskappye – geskep is. Die orige 96% van genoteerde maatskappye het dus “saam in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Grootskaalse Bedankings
Data van die Amerikaanse kantoor vir arbeidstatistieke wys vier miljoen Amerikaners is in Julie 2021 weg by die werk, met ’n vloedgolf bedankings in April. Luidens dié data was 10,9 miljoen poste einde Julie vakant. Ian Cook en sy span van Visier (’n

Related