Finweek - Afrikaans

Hoe los die JSE hierdie probleem op?

Terwyl die JSE beswaarlik die skuld vir Suid-Afrika se strukturele probleme kan kry, is dit nie magteloos om die vooruitsigte daarvan te verbeter nie.

Warren Ingram van Galileo Capital meen dat sommige van die JSE se ellendes sy eie skuld is. “Sy sondes haal hom al baie jare lank in. Toe ons van fisieke aandeelsertifikate na elektroniese aandeelsertifikate oorgeskakel het, is ons as beleggers belowe dat Strate as die beurs se sentrale hoofbewaarplek van sekuriteite en sentrale bykomende platform dit goedkoper sou maak om aandele te koop, te hou en verkoop. In werklikheid het die teenoorgestelde gebeur en die beurs is nie doeltreffender nie.”

Hy sê oorgeërfde bedryfstelsels het ’n probleem geskep, maar daar is meer strukturele kwessies. “Dit klink belaglik, maar JSE-genoteerde maatskappye weet nie wie al hul aandeelhouers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related