Finweek - Afrikaans

JSE – UITVLOEI VAN BINNE BEKYK

toe Leila Fourie, die uitvoerende hoof van die JSE, Suid-Afrika se belangrikste aandelebeurs, onlangs in die nuus was omdat sy gesê het die uitvloei van buitelandse kapitaal hou haar snags wakker, sou baie beleggers gewonder het hoe besorg hulle moet wees en hoe hulle moet optree.

Terwyl die land se strukturele kwessies welbekend is en al jare lank uitgewys word – saamgevat deurdie verlaging van die soewereine kredietgradering – is Fourie se opmerking nie in konteks geplaas nie. Van kleinbeleggers se onmiddellike vrae sou die tydsberekening gewees het van wat ’n oënskynlik kommerwekkende siening is. Watter uitwerking het die uitvloei van batepryse, likiditeit en beleggersopbrengs op die JSE?

Al lyk die antwoorde oppervlakkig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related