Finweek - Afrikaans

Versekering se toekomsmondering

ie dae toe ’n man in ’n oorgroot, somber, grys pak by sy lessenaar in ’n rookgevulde kantoor gesit en standaardversekeringspolisse verkoop het, is lankal verby. As jy nog nie weet nie: Versekering is nou die aantreklikste bedryf. Vra maar vir Naspers* Foundry se leierspan, wat vroeg Augustus nog ’n belegging op die terrein van versekeringstegnologie aangekondig het: ’n belegging van R120 miljoen in Naked, ’n versekeringsmaatskappy wat met kunsmatige intelligensie aangedryf word. Dit volg op nuus die vorige maand van ’n belegging van R34 miljoen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related